Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Spar verwyder pap van winkelrakke na drie kinders se dood

30 September 2024

Die Spar Groep het die verspreiding van die Namibies-geproduseerde Top Score-vanieljegegeurde kitsmieliepap opgeskort ná bewerings dat drie kinders in die Oos-Kaap dood is nadat hulle die naweek daarvan geëet het.

Die De Freitas Spar-winkel het aangedui dat hy dié produkte van die rakke sal verwyder totdat hulle die forensiese besonderhede en laboratoriumtoetsresultate ontvang het.

‘n Woordvoerder van die internasionale winkelgroep, Mpudi Maubane, sê hulle is geskok en hartseer oor die berigte op sosiale media van die drie kinders se dood.

Die polisiewoordvoerder, luitenant-kolonel Siphokazi Mawisa sê hulle ondersoek die drie se dood en dat hulle eers meer besonderhede sal hê sodra die nadoodse-ondersoeke afgehandel is.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

ChatGPT Image Apr 23, 2025, 01_21_00 PM

LUR bekommerd oor beweerde lyfstraf by ‘n Pretoria-skool

GjK6x6eWUAA5loy

Seremoniële geleenthede kos die weermag miljoene

dirk hermann4

Solidariteit kondig optrede teen Ramaphosa aan oor minagting van hof

Paul-mashatile2

Mashatile sê hy wil die volgende ANC-leier wees

GpMtIfnXQAAQhoy

Brandweerdienste weer na die Tembisa-hospitaal ontbied

Ander Nuus Artikels

Marianne Pouwels_b
Nuuskommentaar: Nie volmaak, maar vol hoop
Thabo-3-800x450
Professor skuldig aan dieremishandeling oor honger leeus
WhatsApp Image 2025-04-23 at 13.39.01_55df3ea7
E-verkiesing waarskynlik nog nie al in 2026 ‘n moontlikheid nie
ChatGPT Image Apr 23, 2025, 01_21_00 PM
LUR bekommerd oor beweerde lyfstraf by ‘n Pretoria-skool
GjK6x6eWUAA5loy
Seremoniële geleenthede kos die weermag miljoene

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende