Top 20 met Pieter Koen

Saterdae
16:00-17:00

Luister nou

Volgende

Soweto inwoners betoog weens kragonderbrekings

9 Junie 2021

Inwoners van Soweto hou vanoggend ‘n plakkaatbetoging buite Eskom se hoofkantoor, Megawatt Park in Sunninghill, Johannesburg oor beweerde herhaaldelike kragonderbrekings in Soweto.

Betogers het die Witkoppen pad buite Megawatt Park gesluit. Hulle beweer ook dat hulle “bykomende beurtkrag” ontvang.

Volgens berigte is die situasie gespanne met polisiebeamptes wat klippe en ander versperrings verwyder het nadat betogers die pad gesluit het. 

Intussen het Eskom vroeër aangekondig dat fase 2-beurtkrag om 10 uur vanoggend ingestel moet word en dat dit tot Sondagaand om 10 uur sal duur.

Hoop, Glo, Leef in Afrikaans.
Jou ondersteuning versterk Afrikaanse media. Hou jou taal op die lug.
Klik hier.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

Top 20 met Pieter Koen

Saterdae
16:00-17:00

Luister nou

Volgende