Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende

Solidariteit: Werkgewers wat werknemers oor inentings afdank “sal hof toe”

18 Junie 2021

Die vakbond Solidariteit het aangekondig dat hy werkgewers wat werknemers afdank, oor hulle keuse om nie ingeënt te word nie, hof toe sal vat.

Solidariteit het – na aanleiding van die nuwe regulasies wat in die Staatskoerant gepubliseer is – ’n eksterne regsopinie gekry wat bevestig dat werknemers ’n reg het om te kies om nie ingeënt te word nie en werkgewers mag hulle nie van hierdie keuse ontneem nie.

Solidariteit is van mening dat daar sekerheid in die direktief van die departement gegee word dat werknemers die reg het om die entstof op grond van grondwetlike-, liggaamlike- en integriteitsredes te weier, en dat werkgewers alles in hulle vermoë moet doen om sodanige werknemers te akkommodeer.

Volgens Solidariteit sal dit ook onwettig van ’n werkgewer wees om inentings verpligtend te maak, sonder om individue se grondwetlike regte in ag te neem.

Volgens die bestuurshoof van Solidariteit, dr. Dirk Hermann, gaan nie hier oor ’n “vír of téén entstof”-debat nie, maar oor vryheid om te kan kies.

Hoop, Glo, Leef in Afrikaans.
Jou ondersteuning versterk Afrikaanse media. Hou jou taal op die lug.
Klik hier.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

CYRIL IVOOR

“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa

Cyril-4-1

Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa

Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

GquJsHhXAAAiYuq

AfriForum ondersteun 49 Suid-Afrikaners se besluit om ‘n “beter lewe in die VSA te soek”

Plastic view

PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT

Ander Nuus Artikels

Screenshot 2025-05-13 091435
49 Suid-Afrikaners in die VSA verwelkom
Repliek
Van Wiskunde tot werk
GRVyh6TbEAAnjIT
Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar
CYRIL IVOOR
“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa
Cyril-4-1
Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende