My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende

Solidariteit wen hofsaak teen regering oor invoer van Kubaanse ingenieurs

31 Mei 2024

‘n Belangrike hofuitspraak ten opsigte van die Kubaanse ingenieurs wat na Suid-Afrika ontplooi is, is vanoggend in die Noord-Gautengse hooggeregshof in Solidariteit se guns beslis. 

Die bestuurshoof van Solidariteit, dr Dirk Hermann sê dit kom ná ’n hofstryd van nagenoeg drie jaar teen die regering se onregmatige aanstelling van Kubaanse ingenieurs in Suid-Afrika.

LEES OOK: LUISTER: “R14-MILJOEN PER JAAR VIR ELF KUBAANSE DOKTERS IN GAUTENG IS ONAANVAARBAAR”

Die aanstellings is in 2020 deur die minister van menslike nedersettings, water en sanitasie, Lindiwe Sisulu gedoen. Die hof het die aanstelling nou as onwettig verklaar. 

Hermann meen die aanstellings is volgens hom as onnodig en oneties beskryf. Die 25 ingenieurs het Suid-Afrikaners volgens ’n destydse berekening nagenoeg R75-miljoen gekos.

“Verder is vasgestel dat die meeste van die geld wat deur die departement as vergoeding ooreengekom is, nie na die Kubaanse ingenieurs se sakke sou gaan nie, maar aan die Kubaanse regering oorgedra sou word.”

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende