Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende

Solidariteit vra die reserwebank om oordeelkundig te wees met rentekoersverhogings

21 September 2022

Solidariteit het vandag ʼn beroep op die Suid-Afrikaanse Reserwebank gedoen om oordeelkundig op te tree wanneer die sentrale bank more sy jongste bepaling van die rentekoers bekendmaak.

‘n Ekonomiese navorser by die Solidariteit Navorsingsinstituut, Theuns du Buisson sê hoewel inflasie teen ʼn koers van 7,6% steeds buite die Reserwebank se teikenband van 3 tot 6% is, is dit geen rede vir skerp rentekoersstygings nie.

Hy sê ‘n hoër rentekoers sal die verbruiker onder nóg groter druk plaas en sal enige kans op ekonomiese groei in Suid-Afrika kniehalter.

Volgens Du Buisson het die ekonomie reeds in die vorige kwartaal gekrimp en met voortdurende beurtkrag is dit amper ʼn gegewe dat ekonomiese groei in hierdie kwartaal ook onwaarskynlik sal wees.

Hy is van mening dat die Reserwebank nie kan bekostig om nog kapitaal uit die reeds sukkelende mark te onttrek nie.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Cyril-4-1

Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa

Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

GquJsHhXAAAiYuq

AfriForum ondersteun 49 Suid-Afrikaners se besluit om ‘n “beter lewe in die VSA te soek”

Plastic view

PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT

Internasionale perspektief

Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry

Ander Nuus Artikels

Repliek
Van Wiskunde tot werk
GRVyh6TbEAAnjIT
Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar
CYRIL IVOOR
“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa
Cyril-4-1
Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”
Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa
Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende