Solidariteit stamp pilaar van NGV in hof om


Luister nou

Volgende

Solidariteit stamp pilaar van NGV in hof om

24 Julie 2024

Die Solidariteit-beweging sê hy het daarin geslaag om een van die pilare van die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) in die hof om te stamp.

Volgens die bestuurshoof van Solidariteit, dr. Dirk Hermann is artikels 36 tot 40 van die Nasionale Gesondheidswet – wat die regering die mag gee om te bepaal waar mediese praktisyns mag praktiseer – deur die Noord Gauteng hooggeregshof ongrondwetlik verklaar.

Die uitspraak bepaal onder andere dat die omstrede sertifikaat van behoefte nie rasioneel is nie en dat die minister van gesondheid en die president van die land die koste van die aansoek moet dra.

Volgens Hermann sal hulle nou voortgaan met hulle regsgeveg teen die res van die NGV.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Glyryer2

16-JARIGE PRETORIANER DIE LAND SE JONGSTE GLYRYER

NUUSWEEK JACO

Internasionale perspektief: Brics groot, maar nog lank nie invloedryk

NUUSWEEK WILLIE

Eie rigting: Uitskop van adjunkminister Whitfield bied regs- en politieke opsies

KgosikgoloKgafelaKgafelaII_26June2025

Koning regeer oor afstand ná dreigemente

Jake_White_EHTL6442-scaled-e1673217119283

Jake White verlaat die Blou Bulle

Ander Nuus Artikels

re-elon-musk-donald-trump-1500-800
Elon Musk stig sy eie party
Screenshot 2025-07-05 112441
Solidariteit oorweeg regstappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs
Vrou wat kind doodry
Vrou wat glo sy ry eie kind dood, inspireer nou ander
Glyryer2
16-JARIGE PRETORIANER DIE LAND SE JONGSTE GLYRYER
NUUSWEEK JACO
Internasionale perspektief: Brics groot, maar nog lank nie invloedryk

Solidariteit stamp pilaar van NGV in hof om


Luister nou

Volgende