Intermezzo met Marianne

Sondae
16:00 - 17:00

Luister nou

Volgende

Solidariteit besig om regstukke voor te berei oor Dischem

17 Oktober 2022

Die vakbond Solidariteit is besig om regstukke voor te berei teen die farmaseutiese maatskappy, Dischem.

Dit volg na Dischem die naweek bevestig het dat hy volstaan by sy moratorium op die aanstelling en bevordering van wit personeel.

Die maatskappy sê in ‘n verklaring hy staan by sy toewyding om transformasie te dryf. “Die enigste rede hoekom hy die interne brief teruggetrek het, was oor swak bewoording.”

Solidariteit se bestuurshoof, dr. Dirk Hermann sê Dischem het rasmalheid in die privaatsektor na ‘n nuwe vlak geneem en hulle moet gestop word voor dit die nuwe norm word.

Hermann meen hy sal eerder sy plaaslike apteek ondersteun.

Intussen het ook die DA en ActionSA die moratorium veroordeel. Die leier van ActionSA, Herman Mashaba sê die party beskou ‘n brief deur Dischem se uitvoerende hoof, Ivan Saltzman as rassisties.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Screenshot 2025-05-09 145302

Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek

Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747

Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

GNOwtCrWUAAJNit

Islamitiese staat van Afrika wil politiek betree

Screenshot 2025-05-09 105122

IPL T20-kriekettoernooi opgeskort weens konflik

POTTE

Tweepot: 75% van Suid-Afrikaners onttrek weer geld

Ander Nuus Artikels

Plastic view
PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT
Internasionale perspektief
Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry
Office-Johannesburg
“Johannesburg kan nie meer van krisis tot krisis voortstrompel”
Screenshot 2025-05-09 145302
Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek
Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747
Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

Intermezzo met Marianne

Sondae
16:00 - 17:00

Luister nou

Volgende