My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende

Soektog na vermiste vliegtuig en drie insittendes begin

ʼn Grootskaalse soektog is in KwaZulu-Natal van stapel gestuur nadat ʼn ligte vliegtuig – met drie insittendes – Sondagaand vermis geraak het.

Hoewel die vliegtuig aanvanklik die middag van die Virginia-vliegveld af opgestyg het, het dit oor Ladysmith gevlieg en was dit veronderstel om óf op Pietermaritzburg óf Greytown te land.

‘n Woordvoerder van die Burgerlugvaartowerheid, Sisa Majola, het die voorval bevestig, maar kon nie veel meer inligting gee nie.

Die kantoor van die LUR vir vervoer en menslike nedersettings, Siboniso Duma het aangedui dat hy voordurend met die vlieënier se familie skakel.

 

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Roelf

Roelf Meyer en Tinyiko Maluleke sal nasionale dialoog lei

arv in water 2 ander formaat

TEENVIGSMIDDELS IN WATER WEK KOMMER

POLISIE2

VERTROUE IN POLISIEDIENS DAAL KWAAI

xr:d:DAFscQxUTco:18,j:3303791048458708132,t:23082412

DBV ruk resiesperdbedryf in die bek

pexels-yungsaac-2119758

Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente

Ander Nuus Artikels

Tungsten,Light,Bulb,Lit,On,Black,Background
Dele van die Tshwane-metro binnekort vir byna 10 ure sonder krag
SAL - Waldo Swiegers - Bloomberg
SAL VERLOOR WEER HOOGTE
uniegebou
VERSKEIE PROTESOPTOGTE IN PRETORIA
Roelf
Roelf Meyer en Tinyiko Maluleke sal nasionale dialoog lei
arv in water 2 ander formaat
TEENVIGSMIDDELS IN WATER WEK KOMMER

My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende