Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende

Soektog na Madeleine McCann voortgesit

Die polisie in Portugal het met ‘n nuwe ondersoek begin naby die plek waar die Britse kleuter, Madeleine McCann in 2007 tydens ‘n familie-vakansie verdwyn het.

Sy het op 3-jarige ouderdom uit die woonstel by die Praia da Luzoord in die suide van Portugal weggeraak.

Die voorval het ‘n internasionale soektog tot gevolg gehad en daar is wyd oor haar verdwyning berig.

Die laaste soektog na Madeleine is in Mei 2023 gedoen.

Die nuwe soektog sal na verwagting tot Vrydag voortduur en is op aanvraag van die Duitse owerhede wat die veroordeelde verkragter, Christian Breuckner, vir Madeleine se verdwyning ondersoek.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

donald-trump-gettyimages-687193180

Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?

Caster

Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

DA en die MK-party dien klagte in teen Mchunu

Ander Nuus Artikels

pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind
BEESTE-1
Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig