Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Soektog na kleuter se liggaamsdele lei na ontdekking van nóg ‘n liggaam

21 Oktober 2022

Die soektog na ligaamsdele van die vermoorde Bokgaba Poo het tot die ontdekking van nóg ‘n ligaam in Wattville – aan die Oos-Rand – gelei.

Volgens die polisie se Dimakatso Sello het hulle met ‘n geregtelike doodsondersoek begin nadat ‘n man se liggaam in ‘n dam gevind is.

LEES OOK: KYK: VERMOORDE KLEUTER SE PA GAAN VERDAGTE TE LYF IN HOF

Lede van die publiek wat aan die soektog deelneem het die man se liggaam in die dam sien dryf en die polisie in kennis gestel.

‘n Grootskaalse soektog is aan die gang nadat die vier-jarige Poo vermoor en haar liggaam opgesny is.

Tot op hede is nog net haar een arm en haar torso gevind.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Untitled design (5)

Paaie in die Ekurhuleni-metro óók deurspek met slaggate

Gq-hV1-WIAAgdFh

Adjunk-burgemeester lê die Tshwane-metro se konsepbegroting voor

WhatsApp Image 2025-05-15 at 10.12.02_917487ab

Ramaphosa sal volgende week die VSA besoek

unie

Nuuskommentaar: Toenemende ekonomiese kommer en onmin in RNE – ’n gevaarlike kombinasie

KLEUTERZONE2

Kleuterzone finaal gelikwideer

Ander Nuus Artikels

Kleinfontein
Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe
SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala
“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”
FlySafair-to-offer-fly-now-pay-later-solution-800x400 (1)
Kajuitkonsternasie oor ’n botteltjie water
Untitled design (5)
Paaie in die Ekurhuleni-metro óók deurspek met slaggate
Gq-hV1-WIAAgdFh
Adjunk-burgemeester lê die Tshwane-metro se konsepbegroting voor

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende