Soektog na 6-jarige Wes-Kaapse dogtertjie duur voort


Luister nou

Volgende

Soektog na 6-jarige Wes-Kaapse dogtertjie duur voort

26 Februarie 2024

Die soektog na die ses-jarige Joslin Smith van Saldanabaai in die Wes-Kaap gaan vir ’n sewende dag voort.

Dit volg nadat sy verlede Maandag (19 Februarie 2024) vermis geraak het terwyl sy in die sorg van haar ma se kêrel was.

Die polisie, gemeenskapslede en verskeie organisasies het die afgelope week na haar gesoek.

Die burgemeester van Saldanhabaai, André Truter, het intussen die Suid-Afrikaanse vloot genader om by die soektog aan te sluit. Truter sê hy is bemoedig deur die samewerking van gemeenskapslede in pogings om Smith op te spoor.

Intussen het die Saldanhabaai-munisipaliteit ‘n beloning van R20 000 uitgeloof vir enige inligting rakende Joslin se verdwyning. Dié beloning sal na verwagting binnekort tot R25 000 verhoog word nadat die munisipaliteit nog ʼn skenking ontvang het,

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Kleinfontein

Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala

“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

FlySafair-to-offer-fly-now-pay-later-solution-800x400 (1)

Kajuitkonsternasie oor ’n botteltjie water

Untitled design (5)

Paaie in die Ekurhuleni-metro óók deurspek met slaggate

Gq-hV1-WIAAgdFh

Adjunk-burgemeester lê die Tshwane-metro se konsepbegroting voor

Ander Nuus Artikels

b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700
Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC
Amazing sunset at savannah plains in Tsavo East National Park, Kenya
Afrika het sy warmste dekade nóg beleef
Pieter_Groenewald
3 000 paroolgangers in een jaar wéér tronk toe
Kleinfontein
Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe
SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala
“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

Soektog na 6-jarige Wes-Kaapse dogtertjie duur voort


Luister nou

Volgende