Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende

Soektog duur voort na twee onderwysers se boot omslaan

30 Desember 2021

Die soektog na twee onderwysers van Ellisras is met ligdag hervat.    

Mariëtte Weber en haar man Mof, wat al jarelank aan die Hoërskool Ellisras verbonde is, en ‘n seun wie se ouers ook by die dam gekampeer het, se boot is oor die wal van die Mokolodam deur sterk water meegesleur.

Die liggaam van die seun is reeds gevind asook wrakstukke van die boot. 

Die hoof van Hoërskool Ellisras, Adriaan Joubert sê dit is ‘n absolute tragedie.  

Hy hoop egter nog dat die twee lewend gevind sal word.    

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Pieter_Groenewald

3 000 paroolgangers in een jaar wéér tronk toe

Kleinfontein

Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala

“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

FlySafair-to-offer-fly-now-pay-later-solution-800x400 (1)

Kajuitkonsternasie oor ’n botteltjie water

Untitled design (5)

Paaie in die Ekurhuleni-metro óók deurspek met slaggate

Ander Nuus Artikels

Joe-biden-scaled
Joe Biden met prostaatkanker gediagnoseer
b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700
Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC
Amazing sunset at savannah plains in Tsavo East National Park, Kenya
Afrika het sy warmste dekade nóg beleef
Pieter_Groenewald
3 000 paroolgangers in een jaar wéér tronk toe
Kleinfontein
Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe

Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende