SOE: Verslag oor beweerde korrupsie in Junie gereed


Luister nou

Volgende

SOE: Verslag oor beweerde korrupsie in Junie gereed

25 Mei 2021

Die departement van gesondheid sê hy gaan nie nou kommentaar lewer oor die bewerings dat die minister van gesondheid, dr. Zweli Mkhize betrek word by bewerings van korrupsie, met betrekking tot kommunikasiewerk wat vir sy departement gedoen is nie.

Volgens die Daily Maverick koerant het dié maatskappy, Digital Vibes kontrakte ter waarde van R150-miljoen ontvang om Mkhize se mediaverantwoordelikhede te bestuur.

LEES OOK: MILJOENE GLO BESTEE OM MINISTER SE MEDIAKONFERENSIES TE SKEDULEER

Digital Vibes word deur Mkhize se voormalige persoonlike woordvoerder Tahera Mather en sy voormalige persoonlike assistent Naadhira Mitha beheer.

Die Spesiale Ondersoek-eenheid sê intussen hy sal ‘n verslag oor die bewerings teen Junie gereed hê.

Die departement het blootgesê hy soek meer tyd om op die bewerings te reageer, en sal wag vir die SOE se verslag.

Hoop, Glo, Leef in Afrikaans.
Jou ondersteuning versterk Afrikaanse media. Hou jou taal op die lug.
Klik hier.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Screenshot 2025-05-09 145302

Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek

Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747

Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

GNOwtCrWUAAJNit

Islamitiese staat van Afrika wil politiek betree

Screenshot 2025-05-09 105122

IPL T20-kriekettoernooi opgeskort weens konflik

POTTE

Tweepot: 75% van Suid-Afrikaners onttrek weer geld

Ander Nuus Artikels

Plastic view
PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT
Internasionale perspektief
Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry
Office-Johannesburg
“Johannesburg kan nie meer van krisis tot krisis voortstrompel”
Screenshot 2025-05-09 145302
Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek
Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747
Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

SOE: Verslag oor beweerde korrupsie in Junie gereed


Luister nou

Volgende