Huis Toe

Weeksdae
16:00 - 18:00

Luister nou

Volgende

SOE ondersoek beweerde korrupsie by Telkom

26 Januarie 2022

President Cyril Ramaphosa het die Spesiale Ondersoekeenheid (SOE) gemagtig om bewerings van korrupsie en wanadministrasie by Telkom te ondersoek.

Die ondersoek hou verband met die moontlike verkoop van iWayAfrica en Africa online Mauritius, asook Multi-Links Telecommunications Limited en of daar geld is wat moontlik weens die beweerde korrupsie verhaal kan word.  

Die SOE se woordvoerder Kaizer Kganyago sê die ondersoek handel oor transaksies tussen 1 Junie 2006 en 25 Januarie 2022.  Die SOE se woordvoerder Kaizer Kganyago sê die president se toegewing maak dit ook vir die eenheid moontlik om enige onwettige of onreëlmatige optrede deur werknemers van Telkom of enige belanghebbenes te ondersoek. 

Hy sê die president het hulle toestemming gegee om toegang tot bankrekeninge te kry indien nodig.

Intussen het Telkom aan Pretoria FM gesê  dat hul reeds hul eie ondersoek afgehandel het.

In die ondersoek is bevind dat twee werknemers by moontlike korrupsie betrek kan word en dat sowat 5-miljoen Amerikaanse dollar, wat verlore gegaan het, terugbesorg moet word.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Eie rigting

Zoeloes op die Afrikanerstoep

Eskom

Eskom gereed om weer geld te leen

ENOCH

Hof stop ook nou amptelik die BTW-verhoging

pexels-shvets-production-9775854

Solidariteit eis einddatum vir “rassewette wat deur Suid-Afrikaners verwerp word”

SENZO-MCHUNU

Die minister van polisie vra om verskoning nadat hy skoolhoof van verkragting beskuldig

Ander Nuus Artikels

Kleinfontein
Kleinfontein-gemeenskap reageer op beplande EFF-betoging
CARNEY
Kanada kry ‘n nuwe premier
GpsUsB5XkAAKkI0
Paastyd padsterftes neem met 45,6% af
Eie rigting
Zoeloes op die Afrikanerstoep
Eskom
Eskom gereed om weer geld te leen

Huis Toe

Weeksdae
16:00 - 18:00

Luister nou

Volgende