Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

Slegs 33,3% van plaasaanvalle in vyf jaar vervolg

31 Mei 2022

Die VF Plus het sy kommer uitgespreek oor die lae vlak van suksesvolle vervolgings in sake wat met plaasaanvalle verband hou.

Bheki Cele, die minister van polisie, het in antwoord op ʼn parlementêre vraag van die VF Plus in die Nasionale Raad van Provinsies gesê dat slegs 632 verdagtes uit 1904 – van 2013 tot 2018 suksesvol vervolg is.

Die VF Plus se Noordwes verteenwoordiger in dié raad, Fanie du Toit sê ‘n vervolgingskoers van 30% vir misdrywe – wat ʼn wesenlike bedreiging vir die landbousektor en voedselsekerheid inhou – is nie aanvaarbaar nie.

Du Toit sê sý party het opnuut ʼn beroep op die owerhede gedoen om alles in hul vermoë te doen om dié misdaad hok te slaan en landbougemeenskappe te beskerm.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

ENOCH

Minister Godongwana lewer vir die 3de keer sy begrotingsrede

Untitled design (2)

Hoëgehalte Brandstof van DSL Fuels – Beter vir Enjins, Beter vir Jou Besigheid

GraUysfXsAAcdKU

Solidariteit doen ‘n beroep op Ramaphosa om stappe aan te kondig om verhouding met VSA te herstel

Geld-1

Verbruikersprysinflasie nou op 2,8%

IMG-20220418-WA0228

Addo-park maak geskiedenis met die verskuiwing van 42 olifante

Ander Nuus Artikels

Screenshot 2025-05-21 123804
Nuuskommentaar: Internasionale Museumdag (18 Mei) se oproep tot ons
GreTTOMXoAArt_c
“Apartheidsbelasting” van die hand gewys
Grekf-sXIAACXI5
Politieke partye, organisasies reageer op die derde begroting
ENOCH
Minister Godongwana lewer vir die 3de keer sy begrotingsrede
Untitled design (2)
Hoëgehalte Brandstof van DSL Fuels – Beter vir Enjins, Beter vir Jou Besigheid

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende