“Slaagsyfer vir matrieks behoort 50% te wees”


Luister nou

Volgende

“Slaagsyfer vir matrieks behoort 50% te wees”

10 Januarie 2022

Mmusi Maimane, die leier van die politieke party Build One South Africa, BOSA, is van mening dat matrieks minstens 50% in ses vakke moet behaal om matriek te slaag. 

Maimane, wat groot planne vir onderwyshervorming in Suid-Afrika het, sê dié planne sluit nuwe vereistes om matriek te slaag in.

Die minister van basiese onderwys sal op 19 Januarie amptelik die slaagsyfer van die matriekgroep van 2022 aankondig. Leerlinge kan vanaf 20 Januarie toegang tot hul uitslae kry. 

Tans kan matrieks slaag, sonder toegang tot hoëronderwysprogramme, deur minstens 40% in drie vakke te behaal, insluitend hul huistaal, én deur drie ander vakke met ‘n minimum van 30% te slaag.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

“Slaagsyfer vir matrieks behoort 50% te wees”


Luister nou

Volgende