Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Skoolhoof buite Gautengse laerskool doodgeskiet

18 Junie 2021

‘n Grootskaalse ondersoek is van stapel laat loop nadat ‘n Gautengse skoolhoof vanoggend in sy motor op die skoolterrein doodgeskiet is. 

Die woordvoerder van die provinsiale onderwysdepartement, Steve Mabona sê daar is min besonderhede oor die voorval bekend en dat die LUR van onderwys, Panyaza Lesufi, vanoggend die skool besoek.

Hoewel sy naam nog nie bekend gemaak is nie het Mabona gesê die oorlede was die hoof van die Buyani Laerskool in Finetown, Johannesburg.

Die polisiewoordvoerder, kolonel Kay Makhubela sê die oorledene is verskeie kere in sy motor geskiet terwyl dit nog in die skool se oprit op die skoolterrein gestaan het. ‘n Saak van moord word tans ondersoek.

Hoop, Glo, Leef in Afrikaans.
Jou ondersteuning versterk Afrikaanse media. Hou jou taal op die lug.
Klik hier.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

ENOCH

Minister Godongwana lewer vir die 3de keer sy begrotingsrede

Untitled design (2)

Hoëgehalte Brandstof van DSL Fuels – Beter vir Enjins, Beter vir Jou Besigheid

GraUysfXsAAcdKU

Solidariteit doen ‘n beroep op Ramaphosa om stappe aan te kondig om verhouding met VSA te herstel

Geld-1

Verbruikersprysinflasie nou op 2,8%

IMG-20220418-WA0228

Addo-park maak geskiedenis met die verskuiwing van 42 olifante

Ander Nuus Artikels

Screenshot 2025-05-21 123804
Nuuskommentaar: Internasionale Museumdag (18 Mei) se oproep tot ons
GreTTOMXoAArt_c
“Apartheidsbelasting” van die hand gewys
Grekf-sXIAACXI5
Politieke partye, organisasies reageer op die derde begroting
ENOCH
Minister Godongwana lewer vir die 3de keer sy begrotingsrede
Untitled design (2)
Hoëgehalte Brandstof van DSL Fuels – Beter vir Enjins, Beter vir Jou Besigheid

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende