Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Sinkgate vorm op Grayston-rylaan in Sandton

11 November 2022

‘n Baan op Graystonrylaan, in Sandton, Johannesburg is tans tydelik gesluit nadat twee singate op dié pad geïdentifiseer is.

Die woordvoerder van die Johannesburgse Padagentskap, Bertha Peters-Scheepers sê die sinkgate se deursnee is onderskeidelik 1,5 meter en 1,2 meter.

Voorlopige ondersoeke toon dat die sinkgate moontlik ontstaan het weens infrastruktuur wat ineengestort het.  Peters-Scheepers sê hierdie moet egter nog bevestig word.

Volgens haar word die nodige veiligheidsmaatreëls vir padgebruikers tans toegepas totdat herstelwerk voltooi kan word.

Foto’s: Johannesburg Road Agency

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Cyril-4-1

Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa

Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

GquJsHhXAAAiYuq

AfriForum ondersteun 49 Suid-Afrikaners se besluit om ‘n “beter lewe in die VSA te soek”

Plastic view

PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT

Internasionale perspektief

Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry

Ander Nuus Artikels

Repliek
Van Wiskunde tot werk
GRVyh6TbEAAnjIT
Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar
CYRIL IVOOR
“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa
Cyril-4-1
Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”
Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa
Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende