Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende

Sewe verdagtes ontsnap uit Grahamstad-gevangenis

18 Oktober 2022

Die departement van korrektiewe dienste sê hy werk met die polisie saam om sewe verhoorafwagtenes te probeer opspoor wat vanoggend uit die Grahamstad gevangenis by Makhanda ontsnap het.

Al sewe die gevangenes is Zimbabwiërs en staan tereg op aanklag van renosterstropery.

Volgens die departement het hy met ‘n ondersoek begin na hoe die verdagtes uit aanhouding kon ontsnap en het onderneem om die bevindings bekend te maak sodra die ondersoek afgehandel is.

Die departement het ook onderneem om deur die loop van die dag foto’s van die verdagtes beskikbaar te stel aan die publiek, maar het gesê dat die verdagtes nie gekonfronteer moet word nie aangesien hulle gevaarlik is.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Office-Johannesburg

“Johannesburg kan nie meer van krisis tot krisis voortstrompel”

Screenshot 2025-05-09 145302

Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek

Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747

Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

GNOwtCrWUAAJNit

Islamitiese staat van Afrika wil politiek betree

Screenshot 2025-05-09 105122

IPL T20-kriekettoernooi opgeskort weens konflik

Ander Nuus Artikels

GquJsHhXAAAiYuq
AfriForum ondersteun 49 Suid-Afrikaners se besluit om ‘n “beter lewe in die VSA te soek”
Plastic view
PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT
Internasionale perspektief
Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry
Office-Johannesburg
“Johannesburg kan nie meer van krisis tot krisis voortstrompel”
Screenshot 2025-05-09 145302
Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek

Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende