Sewe verdagtes met Krugersdorp-verkragting verbind


Luister nou

Volgende

Sewe verdagtes met Krugersdorp-verkragting verbind

10 August 2022

Sewe verdagtes is van die bendeverkragting van agt vroue in Krugersdorp aangekla.

Die mans was deel van 80 beweerde onwettige myners wat in hegtenis geneem is tydens klopjagte wat van stapel gestuur is ná die gru-voorval wat meer as twee weke gelede in West Village, Krugersdorp aan die Wes-Rand plaasgevind het.

Die sewe beskuldigdes het aanvanklik slegs tereggestaan op ‘n aanklag wat verband hou met onwettige verblyf in die land, maar is deur die slagoffers uitgeken.

Hulle staar nou op bykomende aanklagte tereg, onder meer veelvuldige aanklagte van verkragting, en roof met verswarende omstandighede.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Gun,With,Ammunition,On,Wooden,Background.

Agterstand in vuurwapenlisensies duik weer op

Screenshot 2025-05-13 105216

68-jarige vrou deur olifant in Krugerwildtuin doodgetrap

Screenshot 2025-05-13 091435

49 Suid-Afrikaners in die VSA verwelkom

Repliek

Van Wiskunde tot werk

GRVyh6TbEAAnjIT

Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar

Ander Nuus Artikels

cyril17
Ramaphosa: “Suid-Afrikaners wat na Amerika vlug is lafaards”
The,Increase,In,Unemployment.,News,In,The,Newspaper,On,The
“SA gaan onder werkloosheid gebuk, RNE skitter in sy afwesigheid”
Young,Business,Woman,Holding,Sign,Looking,For,A,Job
Werkloosheidskoers neem met 1-persentasiepunt toe
Gun,With,Ammunition,On,Wooden,Background.
Agterstand in vuurwapenlisensies duik weer op
Screenshot 2025-05-13 105216
68-jarige vrou deur olifant in Krugerwildtuin doodgetrap

Sewe verdagtes met Krugersdorp-verkragting verbind


Luister nou

Volgende