Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende

Sewe gevalle van witseerkeel by gevangenis aangemeld

20 Desember 2024

Sewe gevalle van witseerkeel is by die Pollsmoor Korrektiewe Sentrum in die Wes-Kaap bevestig.

Die departement van korrektiewe dienste sê hy het streng voorkomings- en beheermaatreëls ingestel om die moontlike verspreiding van dié siekte in die gevangenis te bekamp.

Kontakopsporingspogings is begin nadat ‘n witseerkeelgeval by die Tygerberg-hospitaal bevestig is waarby ‘n voormalige gevangene betrokke was.

44 gevangenes is afgesonder nadat hulle kontak met die pasiënte gehad het.

Die provinsiale departement van gesondheid het ook vyf gevalle van witseerkeel in verskeie gebiede van die Kaapse metro bevestig.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

NWU

KYK: NWU gevra om “sangoma-ritueel” by Potchefstroom-koshuis te ondersoek

Screenshot 2025-04-14 151010

Cadbury maak reuse sjokolade eier vir Paasfees

Brakfontein-substasie

Inwoners in dele van Centurion steeds sonder krag

UK

“R3,45-miljard vir diplomatieke diens is buitensporig,” sê ActionSA

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala

Taalraad eis ook nou antwoorde oor SABC-nuusbulletin

Ander Nuus Artikels

WSU_Mthatha
Student by Walter Sisulu-universiteit in Mthatha doodgeskiet
Screenshot 2025-04-15 122837
Omstrede Vrystaatse asbesdak-saak weer in die hof
SONKRAG
Eskom reik tender uit om nuwe maatskappy vir hernubare-energie te begin
NWU
KYK: NWU gevra om “sangoma-ritueel” by Potchefstroom-koshuis te ondersoek
Screenshot 2025-04-14 151010
Cadbury maak reuse sjokolade eier vir Paasfees

Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende