Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende

Seremoniële geleenthede kos die weermag miljoene

Die weermag het die afgelope vyf jaar meer as ‘n R100-miljoen aan seremoniële geleenthede bestee.

In antwoord op ‘n parlementêre vraag van die EFF se LP, Nqobile Mhlongo, het die minister van verdediging en militêre verterane, Angie Motshekga, dié syfers verskaf.

Volgens die minister is daar byna R60-miljoen in dié tydperk net aan militêre parades tydens die staatsredes bestee.

‘n Bykomende R42-miljoen is bestee aan parades tydens die herdenking van gewapende magte-dag.

Die DA se Chris Hattingh het reeds in Februarie aangedui dat die spandering aan militêre parades nie geregverdig kan word nie gegewe die gebrek aan die weermag se operasionele vermoë.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Young,Business,Woman,Holding,Sign,Looking,For,A,Job

Werkloosheidskoers neem met 1-persentasiepunt toe

Gun,With,Ammunition,On,Wooden,Background.

Agterstand in vuurwapenlisensies duik weer op

Screenshot 2025-05-13 105216

68-jarige vrou deur olifant in Krugerwildtuin doodgetrap

Screenshot 2025-05-13 091435

49 Suid-Afrikaners in die VSA verwelkom

Repliek

Van Wiskunde tot werk

Ander Nuus Artikels

panyaza-lesufi5
Lesufi vra om verskoning aan kankerpasiënte vir vertragings in behandeling
cyril17
Ramaphosa: “Suid-Afrikaners wat na Amerika vlug is lafaards”
The,Increase,In,Unemployment.,News,In,The,Newspaper,On,The
“SA gaan onder werkloosheid gebuk, RNE skitter in sy afwesigheid”
Young,Business,Woman,Holding,Sign,Looking,For,A,Job
Werkloosheidskoers neem met 1-persentasiepunt toe
Gun,With,Ammunition,On,Wooden,Background.
Agterstand in vuurwapenlisensies duik weer op

Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende