Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende

Schoemanskloof-boer op plaas vermoor

1 Junie 2022

‘n Boer van Schoemanskloof in Mpumalanga is dood nadat aanvallers hom gisteraand deur die opstal se agterdeur geskiet het.

Sy vrou is vasgebind nadat die rowers toegang tot die huis kon kry.

Die vrou – wat se naam nog nie bekend gemaak is nie – kon vanoggend daarin slaag om haar los te wikkel voordat sy alarm gemaak het.

Albei die slagoffers is in hulle vroeë sestigs.

‘n Verteenwoordiger van die veiligheidsgroep Bossies Community Justice, Albert Greyvenstein sê die vrou is ernstig aangerand en sterk tans in die Rob Ferreira-hospitaal in Nelspruit aan.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Young,Business,Woman,Holding,Sign,Looking,For,A,Job

Werkloosheidskoers neem met 1-persentasiepunt toe

Gun,With,Ammunition,On,Wooden,Background.

Agterstand in vuurwapenlisensies duik weer op

Screenshot 2025-05-13 105216

68-jarige vrou deur olifant in Krugerwildtuin doodgetrap

Screenshot 2025-05-13 091435

49 Suid-Afrikaners in die VSA verwelkom

Repliek

Van Wiskunde tot werk

Ander Nuus Artikels

panyaza-lesufi5
Lesufi vra om verskoning aan kankerpasiënte vir vertragings in behandeling
cyril17
Ramaphosa: “Suid-Afrikaners wat na Amerika vlug is lafaards”
The,Increase,In,Unemployment.,News,In,The,Newspaper,On,The
“SA gaan onder werkloosheid gebuk, RNE skitter in sy afwesigheid”
Young,Business,Woman,Holding,Sign,Looking,For,A,Job
Werkloosheidskoers neem met 1-persentasiepunt toe
Gun,With,Ammunition,On,Wooden,Background.
Agterstand in vuurwapenlisensies duik weer op

Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende