SAUK skuld seinverspreidingsmaatskappy meer as R1-miljard


Luister nou

Volgende

SAUK skuld seinverspreidingsmaatskappy meer as R1-miljard

9 Desember 2024

Die staatsbeheerde seinverspreidingsmaatskappy, Sentech sê die SAUK skuld hom nou meer as R1-miljard vir dienste wat hy aan die nasionale uitsaaier gelewer het.

Sentech het aan die parlementêre portefeuljekomitee gesê dat ‘n betalingsooreenkoms tussen die twee entiteite nog gefinaliseer moet word vir die historiese skuld – wat terugdateer na Januarie 2023 toe.

In sy voorlegging voer die tegniese maatskappy aan dat die geld wat aan hom verskuldig is sy planne – om sy inkomste te diversifiseer  -in die wiele gery.

Volgens sy jongste finansiële verslag het Sentech ‘n verlies van honderd-ses-en-veertig-miljoen-rand vir sy 2024-geldjaar tot einde Maart getoon.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

NUUSWEEK JACO

Internasionale perspektief: Volgende week behoort aan Navo, maar…

Ilse Strauss

Suid-Afrikaner in Israel: Mense slaap in bomskuilings

WAGWOORD

16-miljard Facebook, Google en Apple-wagwoorde lek uit

walter-sisulu-university

Amptenaar by universiteit doodgeskiet

CILLIERS5

Brink se hoed weer in die ring

Ander Nuus Artikels

Velsiekte
Jong boerseun ploeg, ry trekker en plant ondanks pynlike velsiekte
photo
Frik Potgieter en Peter Huxham terug by die huis
NUUSWEEK WILLIE
Die storie van ou-dominee Sarel
NUUSWEEK JACO
Internasionale perspektief: Volgende week behoort aan Navo, maar…
Ilse Strauss
Suid-Afrikaner in Israel: Mense slaap in bomskuilings

SAUK skuld seinverspreidingsmaatskappy meer as R1-miljard


Luister nou

Volgende