Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Sassa verloor R11-miljoen weens onregmatige eise vir toelaes

2 September 2021

Die Suid-Afrikaanse Maatskaplike Sekerheidsagentskap, SASSA het aan die parlementêre komitee gesê dat hy ongeveer R11-miljoen verloor het – nadat bykans 32 000 mense onregmatig voordeel getrek het uit die Covid-19 maatskaplike nood-toelaag.

SASSA se uitvoerende beampte belas met toelae-administrasie, Dianne Dunkerley het aan die komitee genoem dat die agentskap alle aansoekers eers ondersoek – nadat die ouditeur-generaal in ‘n verslag gemeld het dat 67-duisend mense moontlik onregmatig die vorige rondte se toelaes ontvang het.

Volgens Dunkerley is die betrokke betalings gestaak om ‘n verdere verlies te voorkom.

Sy het ook gesê dat die stelsel so ontwerp is dat die aansoekers elke maand eers weer beoordeel word – om nuwe inligting wat bygewerk is – in ag te neem voordat ‘n nuwe maand se uitbetalings gelaai word.

Stem vir die Aitsa’s

Klik hier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Gun,With,Ammunition,On,Wooden,Background.

Agterstand in vuurwapenlisensies duik weer op

Screenshot 2025-05-13 105216

68-jarige vrou deur olifant in Krugerwildtuin doodgetrap

Screenshot 2025-05-13 091435

49 Suid-Afrikaners in die VSA verwelkom

Repliek

Van Wiskunde tot werk

GRVyh6TbEAAnjIT

Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar

Ander Nuus Artikels

cyril17
Ramaphosa: “Suid-Afrikaners wat na Amerika vlug is lafaards”
The,Increase,In,Unemployment.,News,In,The,Newspaper,On,The
“SA gaan onder werkloosheid gebuk, RNE skitter in sy afwesigheid”
Young,Business,Woman,Holding,Sign,Looking,For,A,Job
Werkloosheidskoers neem met 1-persentasiepunt toe
Gun,With,Ammunition,On,Wooden,Background.
Agterstand in vuurwapenlisensies duik weer op
Screenshot 2025-05-13 105216
68-jarige vrou deur olifant in Krugerwildtuin doodgetrap

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende