Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende

SAPD gedagvaar ná verkragtingslagoffers se persoonlike inligting uitlek

30 Augustus 2022

Die Inligtingsreguleerder eis antwoorde by die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) oor hoe die persoonlike inligting van die Krugersdorp-verkragtingslagoffers uitgelek het. 

Die reguleerder het ‘n dagvaarding aan die SAPD bedien om antwoorde te verskaf oor die voorval.

Die agt vroue was in Julie besig met die verfilming van ‘n musiekvideo toe hulle deur ‘n bende mans verkrag is. Volgens die reguleerder se woordvoerder, Nomzamo Zondi het die slagoffers se name, ouderdomme, huisadresse en die omvang van hulle beserings aan die lig gekom. 

Volgens Zondi is die inligting na bewering deur polisiebeamptes op WhatsApp aangestuur. Sy meen dit is onaanvaarbaar dat persoonlike inligting uitlek.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Cyril-4-1

Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa

Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

GquJsHhXAAAiYuq

AfriForum ondersteun 49 Suid-Afrikaners se besluit om ‘n “beter lewe in die VSA te soek”

Plastic view

PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT

Internasionale perspektief

Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry

Ander Nuus Artikels

Repliek
Van Wiskunde tot werk
GRVyh6TbEAAnjIT
Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar
CYRIL IVOOR
“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa
Cyril-4-1
Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”
Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa
Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende