Sanlam verplig ook nou Covid-19-inentings


Luister nou

Volgende

Sanlam verplig ook nou Covid-19-inentings

10 September 2021

Die lewensversekeraar, Sanlam gaan ook sy personeel verplig om in te ent.

Die maatskappy sal ook die inenting in ag neem wanneer premies van sekere polisse bepaal word. Dit volg op die nuus dat die Discovery-groep sy personeel gaan verplig om in te ent. 

Netwerk24 het ’n week gelede berig Discovery-groep gaan sy personeel verplig om in te ent. 

Sanlam sê hy is verbind daartoe om personeel te beskerm deur ’n veilige en gesonde werksomgewing te voorsien. Hy wil met die verpligte inenting verdere lewensverlies voorkom of tot ’n minimum beperk. Volgens Sanlam sal alle personeellede in alle takke landswyd verplig om ingeënt te word.

Volgens dié groep is nagenoeg 36 personeellede al weens Covid-19 dood.

Stem vir die Aitsa’s

Klik hier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

ENOCH

Minister Godongwana lewer vir die 3de keer sy begrotingsrede

Untitled design (2)

Hoëgehalte Brandstof van DSL Fuels – Beter vir Enjins, Beter vir Jou Besigheid

GraUysfXsAAcdKU

Solidariteit doen ‘n beroep op Ramaphosa om stappe aan te kondig om verhouding met VSA te herstel

Geld-1

Verbruikersprysinflasie nou op 2,8%

IMG-20220418-WA0228

Addo-park maak geskiedenis met die verskuiwing van 42 olifante

Ander Nuus Artikels

Screenshot 2025-05-21 123804
Nuuskommentaar: Internasionale Museumdag (18 Mei) se oproep tot ons
GreTTOMXoAArt_c
“Apartheidsbelasting” van die hand gewys
Grekf-sXIAACXI5
Politieke partye, organisasies reageer op die derde begroting
ENOCH
Minister Godongwana lewer vir die 3de keer sy begrotingsrede
Untitled design (2)
Hoëgehalte Brandstof van DSL Fuels – Beter vir Enjins, Beter vir Jou Besigheid

Sanlam verplig ook nou Covid-19-inentings


Luister nou

Volgende