Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende

Sanksies teen Rusland neem toe

1 Maart 2022

Die Verenigde State (VN) het sy kommer uitgespreek oor ‘n Russiese militêre konvooi wat onderweg is na die hoofstad van Oekraïne, Kiev.

Die konvooi is sowat 64 kilometer lank. Die samesprekings oor ‘n moontlike skietstilstand het ook tot ‘n einde geloop, met ‘n tweede rits gesprekke wat beplan word.

Intussen neem die sanksies teen Rusland toe. Fifa het Rusland uit die jaar se sokker wêreldbeker toernooi geskop.

LEES OOK: KYK: RUSLAND VAL OEKRAÏNE VANUIT VERSKEIE FRONTE AAN

Wêreld Rugby het ook Rusland se lidmaatskap opgeskort, en Belarus se delename aan enige internasionale rugbywedstryde is ook gestop.

Sosiale media-platforms soos Facebook, Instagram en TikTok het ook uitsendings van die Russiese mediahuise Sputnik en RT opgeskort. Disney het aangekondig dat geen van hulle nuwe films in Rusland vrygestel sal word nie.

Die internasionale finansiële dienste, Mastercard sê hy het verskeie transaksies van Rusland blokkeer te midde van verskeie sanksies wat teen die land ingestel word. 

Mastercard se aankondiging kom nadat Amerika, Kanada, Engeland en ander lande sanksies aangekondig het teen groot banke in Rusland. 

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Plastic view

PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT

Internasionale perspektief

Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry

Office-Johannesburg

“Johannesburg kan nie meer van krisis tot krisis voortstrompel”

Screenshot 2025-05-09 145302

Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek

Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747

Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

Ander Nuus Artikels

Cyril-4-1
Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”
Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa
Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking
GquJsHhXAAAiYuq
AfriForum ondersteun 49 Suid-Afrikaners se besluit om ‘n “beter lewe in die VSA te soek”
Plastic view
PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT
Internasionale perspektief
Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry

Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende