Impak met Esté Gross

Weeksdae
13:00 - 14:00

Luister nou

Volgende

Sandton City sal oopbly te midde van terreur-waarskuwing

27 Oktober 2022

Die Sandton City-winkelsentrum sê hy neem kennis van die kennisgewing wat uitgereik is deur die Amerikaanse ambassade, oor ‘n moontlike terreeuraanval wat in Sandton vir die naweek beplan word.

Die eiendomsmaatskappy Liberty Two Degrees, wat Sandton City winkelsentrum besit, sê hy monitor die situasie, maar dat die winkelsentrum sal oopbly oor die naweek.

Volgens berigte is daar verskeie gebeure wat die naweek in Sandton gehou word, wat die moontlike teiken kan wees vir ‘n terreuraanval.

Dit sluit in ‘n gay-pride geleentheid, ‘n teaterproduksie van die Joodse komediant Nik Rabinowitz, en vredesgesprekke tussen twee Ethiopiese partye.

Sewe individue van die terreurgroep ISIS is glo geïdentifiseer.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Screenshot 2025-05-13 091435

49 Suid-Afrikaners in die VSA verwelkom

Repliek

Van Wiskunde tot werk

GRVyh6TbEAAnjIT

Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar

CYRIL IVOOR

“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa

Cyril-4-1

Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Ander Nuus Artikels

Young,Business,Woman,Holding,Sign,Looking,For,A,Job
Werkloosheidskoers neem met 1-persentasiepunt toe
Gun,With,Ammunition,On,Wooden,Background.
Agterstand in vuurwapenlisensies duik weer op
Screenshot 2025-05-13 105216
68-jarige vrou deur olifant in Krugerwildtuin doodgetrap
Screenshot 2025-05-13 091435
49 Suid-Afrikaners in die VSA verwelkom
Repliek
Van Wiskunde tot werk

Impak met Esté Gross

Weeksdae
13:00 - 14:00

Luister nou

Volgende