Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende

SAMWU optog: Motoriste gemaan om PTA-middestad te vermy

1 Junie 2021

Motoriste word gemaan om vandag die middestad van Pretoria te vermy te midde van ‘n betoging deur lede van die Suid-Afrikaanse Munisipale-werkersvakbond, SAMWU.

Optoggangers trotseer die gure weer om hulle griewe oor verskeie sake aan die lig te bring, waarvan die belangrikste waarskynlik hulle vrees is dat daar nie vanjaar salarisaanpassings sal wees nie.

SAMWU dring aan op ‘n R 4000 salarisaanpassing vir alle lede. Vrese het ontstaan nadat die Tshwane-bugemeester, Randall Williams, verlede week gesê het dat die Tshwane-metro tegnies finansieël bankrot is.

Die betogers kom by die ou Putco-depot bymekaar en sal van daar af die middestad se strate invaar.

Hulle beplan om by verskeie punte, waaronder die nasionale tesourie en stadsraadskantore, aan te doen – waar verskeie memorandums oorhandig sal word. 

https://twitter.com/TrafficSA/status/1399586401918799879

Hoop, Glo, Leef in Afrikaans.
Jou ondersteuning versterk Afrikaanse media. Hou jou taal op die lug.
Klik hier.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Joe-biden-scaled

Joe Biden met prostaatkanker gediagnoseer

b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700

Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC

Amazing sunset at savannah plains in Tsavo East National Park, Kenya

Afrika het sy warmste dekade nóg beleef

Pieter_Groenewald

3 000 paroolgangers in een jaar wéér tronk toe

Kleinfontein

Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe

Ander Nuus Artikels

South Africa Scandal Explainer
Phala Phala: Saak tot September uitgestel
SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala
SAUK TV-nuus skuif binnekort weer na ‘n vroeër tydgleuf
Gq_5ZqlXwAA4loq
John Steenhuisen besoek ook VSA – wil handelsverhoudinge versterk
Joe-biden-scaled
Joe Biden met prostaatkanker gediagnoseer
b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700
Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC

Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende