Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende

Sakeman van Kaapstad in die hof nadat hy na bewering sy vrou aanrand

25 Januarie 2023

‘n Sakeman van Kaapstad het gister op verskeie klagte van aanranding in die Bellville-landdroshof in Kaapstad verskyn.

Dít kom nadat ‘n video aan die lig gekom het waar daar gesien kan word hoe dié man sy vrou in hul bed slaan en verwurg terwyl hul dogter haar ma probeer beskerm.

AfriForum se privaatvervolgingseenheid tree namens die ma en kind op.

Volgens die privaatvervolgingseenheid se kommunikasiebestuurder, Barry Bateman het die kliënt in 2018 reeds ‘n saak van aanranding teen haar man geopen. Die saak is kort daarna egter teruggetrek nadat daar bevind is dat die ma en dogter emosioneel ongeskik is om te getuig.

Die man se identiteit word weerhou omdat sy dogter, wat sentraal in die saak is, ‘n minderjarige is. Dié voorval sal saam met ander kringtelevisie-beeldmateriaal gebruik word as deel van die getuienis teen die beskuldigde.

Die saak is tot 16 Februarie 2023 uitgestel.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Cyril-4-1

Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa

Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

GquJsHhXAAAiYuq

AfriForum ondersteun 49 Suid-Afrikaners se besluit om ‘n “beter lewe in die VSA te soek”

Plastic view

PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT

Internasionale perspektief

Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry

Ander Nuus Artikels

Repliek
Van Wiskunde tot werk
GRVyh6TbEAAnjIT
Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar
CYRIL IVOOR
“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa
Cyril-4-1
Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”
Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa
Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende