My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende

Sakeman bied reuse beloning aan vir inhegtenisname van Vladimir Poetin

3 Maart 2022

‘n Russiese sakeman, wat in Amerika woon het $1-miljoen aan enige Russiese soldaat aangebied, wat bereid sal wees om president Vladimir Putin in hegtenis te neem weens die situasie wat hom tans in Oekraïne afspeel.

ABC News berig dat verwarring egter ontstaan het weens ‘n plakkaat wat versprei is waarin Alex Konanykhin die beloning vir Putin – “lewend of dood uitreik.” 

Hy het egter verduidelik dat dit slegs vir inhegtenisname geld.

Konanykhin sê as ‘n gebore Rus is dit sy plig om toe te sien dat Poetin in hegtenis geneem word.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Kleinfontein

Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala

“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

FlySafair-to-offer-fly-now-pay-later-solution-800x400 (1)

Kajuitkonsternasie oor ’n botteltjie water

Untitled design (5)

Paaie in die Ekurhuleni-metro óók deurspek met slaggate

Gq-hV1-WIAAgdFh

Adjunk-burgemeester lê die Tshwane-metro se konsepbegroting voor

Ander Nuus Artikels

b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700
Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC
Amazing sunset at savannah plains in Tsavo East National Park, Kenya
Afrika het sy warmste dekade nóg beleef
Pieter_Groenewald
3 000 paroolgangers in een jaar wéér tronk toe
Kleinfontein
Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe
SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala
“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende