Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

SAID waarsku oor werksverliese se druk op belastingbasis

2 Julie 2021

Die kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens, Edward Kieswetter het gewaarsku dat die land se werksverliese ‘n geweldige stremming op die belastingbasis plaas.

Kieswetter sê die amptelike werkloosheidsyfer van 32,6% tesame met ‘n groot aantal maatskappy wat hulle deure sluit, gaan ‘n onmeetbare negatiewe invloed op die staat se koffers hê.

Hy sê met die derde vlaag Covid-19 uitbrekings se invloed op die ekonomie nog nie in berekening gebring nie, sal die inkomstediens en die land die toestand met ‘n valkoog moet dophou en deurgans aanpassings maak.

Ten spyt van al die negatiewe het hy bygevoeg dat die belasting-inkomste vir die 2021/22 boekjaar belowend lyk.

Hoop, Glo, Leef in Afrikaans.
Jou ondersteuning versterk Afrikaanse media. Hou jou taal op die lug.
Klik hier.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

ENOCH

Minister Godongwana lewer vir die 3de keer sy begrotingsrede

Untitled design (2)

Hoëgehalte Brandstof van DSL Fuels – Beter vir Enjins, Beter vir Jou Besigheid

GraUysfXsAAcdKU

Solidariteit doen ‘n beroep op Ramaphosa om stappe aan te kondig om verhouding met VSA te herstel

Geld-1

Verbruikersprysinflasie nou op 2,8%

IMG-20220418-WA0228

Addo-park maak geskiedenis met die verskuiwing van 42 olifante

Ander Nuus Artikels

Screenshot 2025-05-21 123804
Nuuskommentaar: Internasionale Museumdag (18 Mei) se oproep tot ons
GreTTOMXoAArt_c
“Apartheidsbelasting” van die hand gewys
Grekf-sXIAACXI5
Politieke partye, organisasies reageer op die derde begroting
ENOCH
Minister Godongwana lewer vir die 3de keer sy begrotingsrede
Untitled design (2)
Hoëgehalte Brandstof van DSL Fuels – Beter vir Enjins, Beter vir Jou Besigheid

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende