Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende

SAHPRA ontvang aansoek vir Pfizer-versterkingsdosis

22 November 2021

Die Suid-Afrikaanse Gesondheidsprodukte-beheerraad (SAHPRA) sê hy het op 17 November ‘n aansoek van Pfizer ontvang om moontlik binnekort te begin om ‘n versterkingsdosis van dié Covid-19-entstof toe te dien. 

Dus sal dié aanvullende-dosis ‘n derde inspuiting wees omdat die Pfeizer-inenting twee dosisse bevat. SAHPRA het in ‘n kort verklaring gesê dat hy nou sal begin met die navorsing asook die nagaan van mediese-rekords om te bepaal hoe veilig en doeltreffend ‘n aanvullende dosis is. 

Die uitkoms van die raad se ondersoek sal openbaar gemaak word sodra dit afgehandel is. 

Intussen word gesondheidswerkers, wat deel vorm van die Sisonke-studie, reeds met Johnson en Johnson se versterkingsdosis ingespuit.

https://twitter.com/SAHPRA1/status/1462758207324102661

Stem vir die Aitsa’s

Klik hier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

GRVyh6TbEAAnjIT

Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar

CYRIL IVOOR

“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa

Cyril-4-1

Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa

Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

GquJsHhXAAAiYuq

AfriForum ondersteun 49 Suid-Afrikaners se besluit om ‘n “beter lewe in die VSA te soek”

Ander Nuus Artikels

Screenshot 2025-05-13 105216
68-jarige vrou deur olifant in Krugerwildtuin doodgetrap
Screenshot 2025-05-13 091435
49 Suid-Afrikaners in die VSA verwelkom
Repliek
Van Wiskunde tot werk
GRVyh6TbEAAnjIT
Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar
CYRIL IVOOR
“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa

Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende