Impak met Esté Gross

Weeksdae
13:00 - 14:00

Luister nou

Volgende

Sahpra ondersoek “onreëlmatige” verkryging by Tembisa-hospitaal

4 November 2022

Die Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheidsprodukte (Sahpra), sê hy ondersoek bewerings van onreëlmatige verkryging van hospitaalverbruiksgoedere en mediese toestelle by die Tembisa-hospitaal.

Volgens Sahpra word die aantyging gemaak dat die aankope in stryd was met die Wet op Medisyne en Verwante Stowwe.

Sahpra sê die hospitaal se hoof-uitvoerende beampte gee sy samewerking aan ondersoekbeamptes – wat ook nou met die polisie en die Spesiale Ondersoekeenheid saamwerk.

Die owerheid se uitvoerende hoof, dr Boitumelo Semete-Makokotlela sê Sahpra beskou openbare veiligheid as ‘n belangrike hoeksteen van sy mandaat.

Sy sê enige oortreding in terme van onetiese gedrag en die benadeling van openbare veiligheid sal ernstig opgeneem en volledig ondersoek word.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Joe-biden-scaled

Joe Biden met prostaatkanker gediagnoseer

b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700

Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC

Amazing sunset at savannah plains in Tsavo East National Park, Kenya

Afrika het sy warmste dekade nóg beleef

Pieter_Groenewald

3 000 paroolgangers in een jaar wéér tronk toe

Kleinfontein

Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe

Ander Nuus Artikels

South Africa Scandal Explainer
Phala Phala: Saak tot September uitgestel
SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala
SAUK TV-nuus skuif binnekort weer na ‘n vroeër tydgleuf
Gq_5ZqlXwAA4loq
John Steenhuisen besoek ook VSA – wil handelsverhoudinge versterk
Joe-biden-scaled
Joe Biden met prostaatkanker gediagnoseer
b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700
Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC

Impak met Esté Gross

Weeksdae
13:00 - 14:00

Luister nou

Volgende