Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Sahpra: “0,0007% van ingeëntes oorlede ná inenting”

13 September 2021

“Slegs 0,0007% van diegene wat ‘n inenting ontvang het, is oorlede nadat die entstof toegedien is.”

Die Suid-Afrikaanse Beheerraad vir Gesondheidsprodukte (SAHPRA) tesame met die departement van gesondheid het vanoggend die media toegespreek oor hul jongste verslag rakende newe-effekte van die entstof.

Van die 86 sterftes wat aangemeld is, is 40 reeds ondersoek, en die ander 46 word tans nog ondersoek.

SAHPRA sê in al 40 gevalle wat reeds ondersoek is, is daar vasgestel dat nie een van die sterftes verband hou met die entstof nie, maar eerder weens ander onderliggende toestande.

Die meeste newe-effekte wat aangemeld is deur pasiënte sluit in hoofpyn, duiseligheid, koors en swelling.

Stem vir die Aitsa’s

Klik hier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

GrYgh3mW8AA78LQ

Centurion-kragonderbreking: Metro kan nog nie oor hersteltyd sê nie

0000800397_resized_oscarmabuyane1022

Oos-Kaapse premier word deel van misdaadstatistiek – ondanks polisiebewaking

School,Classroom,With,Blackboard

Departement van onderwys veroordeel aanval op leerling

Gwede2-1

Gwede Mantashe SA se “nuwe president” – net tydelik

ChatGPT Image May 19, 2025, 03_15_29 PM

Malema: “Ramaphosa se besoek na VSA is ‘n mors van tyd”

Ander Nuus Artikels

GrYgh3mW8AA78LQ
Voormalige burgemeester vaar uit oor brandende substasies
Matriekeksamen
Onderwysdepartement stel raad saam om 30%-slaagsyfer te heroorweeg
GrWax5CXIAAmt93
Wraakpornografie is nou onwettig in die VSA na Trump ‘n wet onderteken
GrYgh3mW8AA78LQ
Centurion-kragonderbreking: Metro kan nog nie oor hersteltyd sê nie
0000800397_resized_oscarmabuyane1022
Oos-Kaapse premier word deel van misdaadstatistiek – ondanks polisiebewaking

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende