Saak teen Lauren Dickason uitgestel


Luister nou

Volgende

Saak teen Lauren Dickason uitgestel

5 Oktober 2021

Die saak teen die ma wat daarvan beskuldig word dat sy haar drie kinders vermoor het, Lauren Dickason (40), is vanoggend Nieu-Seelandse tyd in die hooggeregshof in Christchurch uitgestel.

Dit omdat daar meer tyd nodig is om Dickason sielkundig te evalueer.

LEES OOK: MA NA HOSPITAAL VIR SIELKUNDIGE WAARNEMING VERWYS NÁ NZ-TRAGEDIE

Daar is wel ooreengekom dat die verhoor in Maart 2023 sal begin.

Intussen moet Dickason nog in die saak pleit.

Dickason word daarvan beskuldig dat sy haar dogters Liane (6) en haar tweelingsussies, Karla en Maya (2), op die nag van 16 September vermoor het. Haar man, Graham het op hulle liggame afgekom nadat hy van die hospitaal, waar hy en sy vrou werk, by die huis gekom het.

LEES OOK: SA-GESIN UITGEWIS KORT NÁ HUL NUWE LEWE IN NIEU-SEELAND BEGIN

Stem vir die Aitsa’s

Klik hier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Screenshot 2025-05-09 145302

Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek

Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747

Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

GNOwtCrWUAAJNit

Islamitiese staat van Afrika wil politiek betree

Screenshot 2025-05-09 105122

IPL T20-kriekettoernooi opgeskort weens konflik

POTTE

Tweepot: 75% van Suid-Afrikaners onttrek weer geld

Ander Nuus Artikels

Plastic view
PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT
Internasionale perspektief
Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry
Office-Johannesburg
“Johannesburg kan nie meer van krisis tot krisis voortstrompel”
Screenshot 2025-05-09 145302
Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek
Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747
Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

Saak teen Lauren Dickason uitgestel


Luister nou

Volgende