Aand met Jaco Versfeld

Sondae
17:00 - 00:00

Luister nou

Volgende

Saak oor korrupsie by Kusile dalk binnekort weer op die hofrol

23 November 2023

Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) se ondersoekdirektoraat sê hy verwag om die Kusile-kragstasie-korrupsiesaak – van R2,2-miljard waarby die voormalige uitvoerende hoof van Eskom, Matshela Koko, betrokke is – weer op die hofrol te plaas.

Dit kom nadat die gespesialiseerde handelsmisdaadhof in Middelburg, Mpumalanga, dié saak vroeër die week van die rol geskrap het, maar beklemtoon het dat dit nie ‘n vryspraak of terugtrekking van die aanklagte beteken nie.

Die NVG se woordvoerder, Sindisiwe Seboka, sê dat die ondersoekdirektoraat sy ondersoek in ooreenstemming met sy oorspronklike strategie vir die saak sal voortsit.

Verskeie organisasies soos Solidariteit, Outa en Corruption Watch het die kapasiteit en hulpbronne van die NVG – om ingewikkelde sake te hanteer – bevraagteken.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Kleinfontein

Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala

“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

FlySafair-to-offer-fly-now-pay-later-solution-800x400 (1)

Kajuitkonsternasie oor ’n botteltjie water

Untitled design (5)

Paaie in die Ekurhuleni-metro óók deurspek met slaggate

Gq-hV1-WIAAgdFh

Adjunk-burgemeester lê die Tshwane-metro se konsepbegroting voor

Ander Nuus Artikels

b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700
Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC
Amazing sunset at savannah plains in Tsavo East National Park, Kenya
Afrika het sy warmste dekade nóg beleef
Pieter_Groenewald
3 000 paroolgangers in een jaar wéér tronk toe
Kleinfontein
Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe
SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala
“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

Aand met Jaco Versfeld

Sondae
17:00 - 00:00

Luister nou

Volgende