Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende

SA toerisme verloor reeds R1-miljard weens reisbeperkings

29 November 2021

Die Suid-Afrikaanse toerismebedryf het sedert Vrydag besprekings ter waarde van R1-miljard verloor.

Dit is besprekings wat vir Desember 2021 tot Maart 2022 gemaak is.

Dit kom nadat meer as 30 lande ’n reisverbod of streng reisbeperkings gestel het op burgers wat van Suid-Afrika en ander lande in Suider-Afrika terugkeer. Dié lande sluit onder meer Brittanje, Duitsland, Italië, Kanada en Amerika in.

Die Federale Gasvryheidsvereniging (Fedhasa) van Suid-Afrika sê die fokus van die bedryf is nou om plaaslike toerisme in die vakansietyd te beskerm.

Fedhasa het Suid-Afrikaners aangemoedig om ingeënt te word sodat streng inperkings nie nodig word nie

Stem vir die Aitsa’s

Klik hier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Gq_5ZqlXwAA4loq

John Steenhuisen besoek ook VSA – wil handelsverhoudinge versterk

Joe-biden-scaled

Joe Biden met prostaatkanker gediagnoseer

b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700

Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC

Amazing sunset at savannah plains in Tsavo East National Park, Kenya

Afrika het sy warmste dekade nóg beleef

Pieter_Groenewald

3 000 paroolgangers in een jaar wéér tronk toe

Ander Nuus Artikels

494176549_678769244799837_2127636851668020320_n
Twee verdagtes vasgetrek na moord op bejaarde Limpopo-boer
South Africa Scandal Explainer
Phala Phala: Saak tot September uitgestel
SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala
SAUK TV-nuus skuif binnekort weer na ‘n vroeër tydgleuf
Gq_5ZqlXwAA4loq
John Steenhuisen besoek ook VSA – wil handelsverhoudinge versterk
Joe-biden-scaled
Joe Biden met prostaatkanker gediagnoseer

Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende