SA se lening van R7,6-miljard goedgekeur


Luister nou

Volgende

SA se lening van R7,6-miljard goedgekeur

14 Junie 2022

Die Nasionale Tesourie het bekend gemaak dat sy aansoek – om R7,6-miljard by die Wêreldbank te leen om Covid-19 entstof mee aan te koop – goedgekeur is.

Ismail Momoniat, die waarnemende direkteur-generaal van die tesourie, sê die land het die geld nodig om die verspreiding van die virus te bekamp aangesien dit steeds ‘n bedreiging inhou.

Hoewel die tesourie nie die voorwaardes van die lening of die rentekoers bekend gemaak het nie, vorm dit ook deel van die regering se pogings om sy skulddienskoste te verlaag.

Die geld sal gebruik word om te betaal vir 47-miljoen dosisse entstof wat reeds aangekoop is

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

ENOCH

Minister Godongwana lewer vir die 3de keer sy begrotingsrede

Untitled design (2)

Hoëgehalte Brandstof van DSL Fuels – Beter vir Enjins, Beter vir Jou Besigheid

GraUysfXsAAcdKU

Solidariteit doen ‘n beroep op Ramaphosa om stappe aan te kondig om verhouding met VSA te herstel

Geld-1

Verbruikersprysinflasie nou op 2,8%

IMG-20220418-WA0228

Addo-park maak geskiedenis met die verskuiwing van 42 olifante

Ander Nuus Artikels

Screenshot 2025-05-21 123804
Nuuskommentaar: Internasionale Museumdag (18 Mei) se oproep tot ons
GreTTOMXoAArt_c
“Apartheidsbelasting” van die hand gewys
Grekf-sXIAACXI5
Politieke partye, organisasies reageer op die derde begroting
ENOCH
Minister Godongwana lewer vir die 3de keer sy begrotingsrede
Untitled design (2)
Hoëgehalte Brandstof van DSL Fuels – Beter vir Enjins, Beter vir Jou Besigheid

SA se lening van R7,6-miljard goedgekeur


Luister nou

Volgende