Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende

SA se enigste rybewys-drukker dalk binnekort herstel

Die departement van vervoer sê die enigste masjien wat rybewyskaarte druk, behoort teen die einde van volgende week weer aan die gang te wees.

Die drukker het ‘n ruk gelede gebreek en motoriste word aangemoedig om vir ’n tydelike rybewys aansoek te doen – iets wat tot openbare frustrasie gelei het weens die ekstra koste daaraan verbonde.

Die departement meen dat hulle nie die tydelike dokumente gratis kan uitreik nie, aangesien dit administratiewe uitgawes meebring.

Volgens die woordvoerder, Collen Msibi is hulle in gesprek met die Franse verskaffer en maak hulle goeie vordering.

4 Responses

  1. Hoekom moet ons betaal vir die Coverment se nalatigheid. Dit geld nou vir Department van vervoer, Munisipaliteit, Eskom…. en die lys gaan aan. Tyd Dat hul verantwoorddelikheid vat vir hul Voute nalatigheid!!!

  2. Hoekom word motoriste finansieël gestraf, deur verplig te word om tydelike lisensies teen hoë koste te moet kry. Dit deur dat die verantwoordelike staatsinstelling nie kan presteer nie. Ek reken as jy betyds, 6 weke voor jou vervaldatum jou lisensie hernieu en die bewys op aanvraag kan vertoon, jy nie beboet ksn word nie. Ek kan tog nie die kliënt finansieël benadeel omrede ek as verskaffer en wetstoepasser nie kan presteer nie!

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

319513481_900220214320987_5607893274331118530_n

SAPU veroordeel polisiekomitee voorsitter se uitlatings oor BBP-lede

Julius-Malema6

Britse hoë kommissaris in SA sê jammer vir EFF oor visum

Charlotte

Charlotte Maxeke Akademiese Hospitaal beleef glo voedseltekort

LISENSIE-2

SA se enigste rybewys-drukker dalk binnekort herstel

GqNVwjBWcAANx_z

“Ons sal transformasie in hul kele afdwing,” sê minister

Ander Nuus Artikels

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala
Nuuskommentaar: Afrikaans se toekoms op SABC TV
pretoria
“Pretoria die land se veiligste stad, ‘n bewyse van ActionSA se vordering”
NDLOVU
Liggame van vermiste joernalis en sy vriendin gevind
319513481_900220214320987_5607893274331118530_n
SAPU veroordeel polisiekomitee voorsitter se uitlatings oor BBP-lede
Julius-Malema6
Britse hoë kommissaris in SA sê jammer vir EFF oor visum

Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende