Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

SA regering wil glo Engelse sokkerklub borg om toeriste te lok

1 Februarie 2023

Die Suid-Afrikaanse regering oorweeg glo om bykans ‘n miljard rand te bestee, op ‘n borgskap vir die Engelse sokkerklub Tottenham Hotspur.

Die voorstel word gedryf deur die minister van toerisme, Lindiwe Sisulu en die Suid-Afrikaanse Toerisme Agentskap.

Dit is glo deel van die agentskap se strategie om mense na Suid-Afrika te lok, om hier te kom reis.

Die Daily Maverick berig dat Sisulu die ooreenkoms voor volgende week se staatsrede wil beklink, sodat president Cyril Ramaphosa dit in die staatsrede kan vermeld. Volgens die nuusdiens sal die borgskap ‘n totale R910,997,814.75 beloop, en sal dit 36 maande duur.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Kleinfontein

Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala

“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

FlySafair-to-offer-fly-now-pay-later-solution-800x400 (1)

Kajuitkonsternasie oor ’n botteltjie water

Untitled design (5)

Paaie in die Ekurhuleni-metro óók deurspek met slaggate

Gq-hV1-WIAAgdFh

Adjunk-burgemeester lê die Tshwane-metro se konsepbegroting voor

Ander Nuus Artikels

b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700
Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC
Amazing sunset at savannah plains in Tsavo East National Park, Kenya
Afrika het sy warmste dekade nóg beleef
Pieter_Groenewald
3 000 paroolgangers in een jaar wéér tronk toe
Kleinfontein
Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe
SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala
“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende