Huis Toe

Weeksdae
16:00 - 18:00

Luister nou

Volgende

SA paralimpiese span op lughawe verwelkom

6 September 2021

Die Suid-Afrikaanse paralimpiese span is op ‘n luisterryke wyse op die OR Tambo Internasionale lughawe, in Kemptonpark verwelkom.

Die span het uit Tokio in Japan terug gekeer met vier goue medaljes, een silwer en twee brons medaljes.

LEES OOK: SUID-AFRIKA KRY SY DERDE MEDALJE BY PARALIMPIESE SPELE

Dit was veral die 19-jarige matrikulant van die Afrikaanse Hoër- Seunskool in Pretoria, Ntando Mahlangu – wat twee goue medaljes verower en ‘n wêreldrekord verbeter het – wat die aandag getrek het toe hy deur sy skoolmaats verwelkom is en hulle die skoollied uit volle bors gesing het.

Die minister van sport, kuns en kultuur, Nathi Mthethwa het bevestig dat die atlete en hulle afrigters ook finansiële prestasie-bonusse sal ontvang.

Hy het vroeër aangekondig dat die wenners van goue medaljes by beide die Olimpiese- en Paralimpiese Spele ‘n bonus van R450 000 sal kry, silwer medaljewenners kry R220 000 en brons medaljewenners kry R100 000.

LEES OOK: PARALIMPIESE SPELE KOM BINNEKORT TOT `N EINDE

https://twitter.com/ABdeVilliers17/status/1434867944408891394
https://twitter.com/Mr_HUMA/status/1434849828605997061

Stem vir die Aitsa’s

Klik hier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Screenshot 2025-04-15 122837

Asbesdak-saak: Ace Magashule pleit onskuldig

Ander Nuus Artikels

NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte
POLISIE2-1
10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

Huis Toe

Weeksdae
16:00 - 18:00

Luister nou

Volgende