SA klapkampioen sal geskiedenis maak met deelname aan internasionale kompetisie


Luister nou

Volgende

SA klapkampioen sal geskiedenis maak met deelname aan internasionale kompetisie

10 November 2023

Danie van Heerden gaan op die 15 November die eerste Suid-Afrikaanse man word om deel te neem aan die Power Slap-kompetisie, wat in Las Vegas, Amerika aangebied word.

Deelnemers aan die sport staan oorkant mekaar, en moet dan letterlik ‘n paar klappe uitdeel.

Van Heerden het aan Susan Botha vertel dat hy kort na die Covid 19-pandemie begin het om power slap deel te neem, en het ook ‘n liga geskep. Die organiseerders van die gewilde Amerikaanse kompetisie het hom toe gebel om deel te neem aan vanjaar se kompetisie.

Talle mense sal egter vra wat dryf iemand om aan ‘n kompetisie deel te neem waarin jy deur die gesig geklap word. Volgens Van Heerden hou hy van kompetisie.

Hy sê dit is goed dat Suid-Afrika ook nou aan die kompetisie deelneem omdat dit nog ‘n platform is waar Suid-Afrikaners gesien kan word.

Foto: Danie van Heerden

Kyk hieronder na ‘n vorige Power Slap-kompetisie:

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

ENOCH

Minister Godongwana lewer vir die 3de keer sy begrotingsrede

Untitled design (2)

Hoëgehalte Brandstof van DSL Fuels – Beter vir Enjins, Beter vir Jou Besigheid

GraUysfXsAAcdKU

Solidariteit doen ‘n beroep op Ramaphosa om stappe aan te kondig om verhouding met VSA te herstel

Geld-1

Verbruikersprysinflasie nou op 2,8%

IMG-20220418-WA0228

Addo-park maak geskiedenis met die verskuiwing van 42 olifante

Ander Nuus Artikels

Screenshot 2025-05-21 123804
Nuuskommentaar: Internasionale Museumdag (18 Mei) se oproep tot ons
GreTTOMXoAArt_c
“Apartheidsbelasting” van die hand gewys
Grekf-sXIAACXI5
Politieke partye, organisasies reageer op die derde begroting
ENOCH
Minister Godongwana lewer vir die 3de keer sy begrotingsrede
Untitled design (2)
Hoëgehalte Brandstof van DSL Fuels – Beter vir Enjins, Beter vir Jou Besigheid

SA klapkampioen sal geskiedenis maak met deelname aan internasionale kompetisie


Luister nou

Volgende