SA-gesin uitgewis kort ná hul nuwe lewe in Nieu-Seeland begin


Luister nou

Volgende

SA-gesin uitgewis kort ná hul nuwe lewe in Nieu-Seeland begin

17 September 2021

Die liggame van drie jong kinders is in hulle huis in Timaru, buite Christchurch gevind slegs ‘n week nadat die Suid-Afrikaanse gesin na Nieu-Seeland geëmigreer het. 

Die New Zealand Herald het intussen die identiteite van die gesin bevestig.

Volgens die publikasie het die pa, dr. Graham Dickason, ‘n dokter gisteraand by die huis aangekom en afgekom op die liggame van sy 7-jarige dogtertjie, Liane asook sy 3-jarige tweelingdogtertjies Karla en Maya. 

Die polisiewoordvoerder, Scott Anderson sê ‘n vrou wat hulle glo die kinders se ma, Lauren is, is op die toneel gevind en is sedertdien in die hospitaal opgeneem. ‘n Saak van moord word ondersoek. Hy sê die saak is nog in sy vroeë stadium, maar niemand anders word in verband met die moorde gesoek nie.

Volgens die Herald het die Pretoria-gesin reeds lank beplan om na Timaru te verhuis.

Stem vir die Aitsa’s

Klik hier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

GomrlEeXEAAZ2o0

Die definisie van vrou, sluit nié transgender vroue in nie, beslis hooggeregshof

Screenshot 2025-04-16 104919

Motoris steeds gesoek na hy ‘n herhaaldelik oor ‘n man ry – klag van moord geopen

Outlet of 'Delivery Tunnel North' of the Lesotho Highlands Water Project, near Clarens, Free State, South Africa. The Lesotho Highlands Water Project is an ongoing water supply project with a hydropower component, developed in partnership between the governments of Lesotho and South Africa. It comprises a system of several large dams and tunnels throughout Lesotho and South Africa. In Lesotho, it involves the rivers Malibamatso, Matsoku, Senqunyane and Senqu. In South Africa, it involves the Vaal River. It is Africa's largest water transfer scheme. The purpose of the project is to provide Lesotho with a source of income in exchange for the provision of water to the central Gauteng province where the majority of industrial and mining activity occurs in South Africa, as well as to generate hydroelectric power for Lesotho (currently almost 100% of Lesotho's requirements).

Lesotho-hooglandwaterprojek kos R11-miljard méér

0001102308_resized_johnhlophe150820181022copy

John Hlophe mag nie appèl by Grondwethof aanteken nie

640px-03-BICcristal2008-03-26

Graad 4-kind dood ná hy pendoppie insluk

Ander Nuus Artikels

NA Exterior
OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers
VAPE-1
DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle
Screenshot 2025-04-15 122837
Asbesdak-saak: Ace Magashule pleit onskuldig
GomrlEeXEAAZ2o0
Die definisie van vrou, sluit nié transgender vroue in nie, beslis hooggeregshof
Screenshot 2025-04-16 104919
Motoris steeds gesoek na hy ‘n herhaaldelik oor ‘n man ry – klag van moord geopen

SA-gesin uitgewis kort ná hul nuwe lewe in Nieu-Seeland begin


Luister nou

Volgende