Impak met Esté Gross

Weeksdae
13:00 - 14:00

Luister nou

Volgende

SA aflosspan loop uitdunne mis weens vervoerprobleme

3 Augustus 2022

Die Suid-Afrikaanse vier by 100m wisselslag-aflosspan vir mans kon nie vandag aan die uitdunne van dié item by die Statebondspele deelneem nie nadat daar glo vervoerprobleme ondervind is en die span nie by die swembad kon uitkom nie.

Volgens ‘n woordvoerder van die span is dit nie een van die swemmers se skuld dat hulle nie betyds vir die item opgedaag het nie.

Hoewel besonderhede oor die probleem nie bekend is nie, is ander lande se spanne ook geraak.

Die span van Singapoer het ook nie aan die uitdun – wat deur Australië gewen is – deelgeneem nie.

Die swem-items by die spele loop vandag ten einde.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Screenshot 2025-05-13 091435

49 Suid-Afrikaners in die VSA verwelkom

Repliek

Van Wiskunde tot werk

GRVyh6TbEAAnjIT

Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar

CYRIL IVOOR

“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa

Cyril-4-1

Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Ander Nuus Artikels

Young,Business,Woman,Holding,Sign,Looking,For,A,Job
Werkloosheidskoers neem met 1-persentasiepunt toe
Gun,With,Ammunition,On,Wooden,Background.
Agterstand in vuurwapenlisensies duik weer op
Screenshot 2025-05-13 105216
68-jarige vrou deur olifant in Krugerwildtuin doodgetrap
Screenshot 2025-05-13 091435
49 Suid-Afrikaners in die VSA verwelkom
Repliek
Van Wiskunde tot werk

Impak met Esté Gross

Weeksdae
13:00 - 14:00

Luister nou

Volgende