Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende

SA 19de op lys van lande met ‘n hoë voorkoms van georganiseerde misdaad

29 September 2021

Suid-Afrika lê 19de uit ‘n 193 lande wanneer dit kom by die voorkoms van georganiseerde misdaad.

Dié twyfelagtige voorreg om onder die top 20 te eindig het die land te beurt geval nadat die Internasionale Misdaadindeks vir Georganiseerde Misdaad sy eerste waardebepaling bekend gemaak het van die ekonomieë van al die Verenigde Nasies (VN) se lidlande.

Die indeks is ‘n eerste ware maatstaf van die omvang en invloed van georganiseerde misdaad en dit dui ook hoe wyd die kriminele al die ekonomie van ‘n betrokke land binnegedring het.

Nóg ‘n aanduiding wat gemeet is, is die vermoë van regerings om daadwerklik op te tree teen georganiseerde misdaad.

Suid-Afrika het ook die vyfde swakste gevaar uit Afrika se 24 lande.

Dit is veral die smokkelhandel van vuurwapens en dwelms wat ‘n groot probleem vir die land is.

Stem vir die Aitsa’s

Klik hier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

GomrlEeXEAAZ2o0

Die definisie van vrou, sluit nié transgender vroue in nie, beslis hooggeregshof

Screenshot 2025-04-16 104919

Motoris steeds gesoek na hy ‘n herhaaldelik oor ‘n man ry – klag van moord geopen

Outlet of 'Delivery Tunnel North' of the Lesotho Highlands Water Project, near Clarens, Free State, South Africa. The Lesotho Highlands Water Project is an ongoing water supply project with a hydropower component, developed in partnership between the governments of Lesotho and South Africa. It comprises a system of several large dams and tunnels throughout Lesotho and South Africa. In Lesotho, it involves the rivers Malibamatso, Matsoku, Senqunyane and Senqu. In South Africa, it involves the Vaal River. It is Africa's largest water transfer scheme. The purpose of the project is to provide Lesotho with a source of income in exchange for the provision of water to the central Gauteng province where the majority of industrial and mining activity occurs in South Africa, as well as to generate hydroelectric power for Lesotho (currently almost 100% of Lesotho's requirements).

Lesotho-hooglandwaterprojek kos R11-miljard méér

0001102308_resized_johnhlophe150820181022copy

John Hlophe mag nie appèl by Grondwethof aanteken nie

640px-03-BICcristal2008-03-26

Graad 4-kind dood ná hy pendoppie insluk

Ander Nuus Artikels

NA Exterior
OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers
VAPE-1
DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle
Screenshot 2025-04-15 122837
Asbesdak-saak: Ace Magashule pleit onskuldig
GomrlEeXEAAZ2o0
Die definisie van vrou, sluit nié transgender vroue in nie, beslis hooggeregshof
Screenshot 2025-04-16 104919
Motoris steeds gesoek na hy ‘n herhaaldelik oor ‘n man ry – klag van moord geopen

Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende