Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

“Rusland word geboelie deur Westerse lande,” meen Zuma

7 Maart 2022

Die Jacob Zuma Stigting sê die Russiese president Vladimir Poetin was by volle reg om Oekraïne binne te val.

Die stigting het in ‘n verklaring gesê Rusland word geboelie deur westerse lande, en dat ’n onuithoudbare veiligheidsrisiko geskep sou word, sou Oekraïne deel word van die Noord Atlantiese Verdragsorganisasie (NAVO).

Zuma het ook ’n beroep op Oekraïne se president Wolodimir Zelenski gedoen om sy land se belange voorop te stel eerder as om sy Westerse bondgenote te probeer behaag.

Hy voeg by dat Poetin ‘n man van vrede is, wat hard gewerk het om vrede en stabiliteit in die wêreld te bewerkstellig.

Hy glo Rusland sal op regverdige wyse optree en al sy mag gebruik om vrede ’n werklikheid te maak.

https://twitter.com/JGZ_Foundation/status/1500503335132176394

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

ChatGPT Image Apr 23, 2025, 01_21_00 PM

LUR bekommerd oor beweerde lyfstraf by ‘n Pretoria-skool

GjK6x6eWUAA5loy

Seremoniële geleenthede kos die weermag miljoene

dirk hermann4

Solidariteit kondig optrede teen Ramaphosa aan oor minagting van hof

Paul-mashatile2

Mashatile sê hy wil die volgende ANC-leier wees

GpMtIfnXQAAQhoy

Brandweerdienste weer na die Tembisa-hospitaal ontbied

Ander Nuus Artikels

Marianne Pouwels_b
Nuuskommentaar: Nie volmaak, maar vol hoop
Thabo-3-800x450
Professor skuldig aan dieremishandeling oor honger leeus
WhatsApp Image 2025-04-23 at 13.39.01_55df3ea7
E-verkiesing waarskynlik nog nie al in 2026 ‘n moontlikheid nie
ChatGPT Image Apr 23, 2025, 01_21_00 PM
LUR bekommerd oor beweerde lyfstraf by ‘n Pretoria-skool
GjK6x6eWUAA5loy
Seremoniële geleenthede kos die weermag miljoene

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende