Rusland se minister van buitelandse besoek SA

Luister nou

Volgende

Rusland se minister van buitelandse besoek SA

23 Januarie 2023

Suid-Afrika se minister van internasionale betrekkinge en samewerking, doktor Naledi Pandor, het vroeër vandag Rusland se minister van buitelandse sake, Sergei Lawrof, by Dirco se hoofkwartier in Pretoria verwelkom.

Reuters berig dat Lawrof se besoek kom te midde van verdeeldheid oor Rusland se inval in Oekraïne en Westerse lande se pogings om Rusland weens dit te isoleer. 

Pandor het tydens ‘n nuuskonferensie gesê dat Suid-Afrika se wens is dat die oorlog tussen Oekraïne en Rusland op ‘n vreedsame wyse besleg word. 

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Kleinfontein

Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala

“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

FlySafair-to-offer-fly-now-pay-later-solution-800x400 (1)

Kajuitkonsternasie oor ’n botteltjie water

Untitled design (5)

Paaie in die Ekurhuleni-metro óók deurspek met slaggate

Gq-hV1-WIAAgdFh

Adjunk-burgemeester lê die Tshwane-metro se konsepbegroting voor

Ander Nuus Artikels

b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700
Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC
Amazing sunset at savannah plains in Tsavo East National Park, Kenya
Afrika het sy warmste dekade nóg beleef
Pieter_Groenewald
3 000 paroolgangers in een jaar wéér tronk toe