Roodepoort-man dood ná hy by substasie skok

Luister nou

Volgende

Roodepoort-man dood ná hy by substasie skok

28 Julie 2022

‘n Man in sy veertigs is dood nadat hy geskok is terwyl hy herstelwerk aan ‘n substasie in Wilro Park in Roodepoort gedoen het.

ER24-paramedici is omstreeks 09:00 vanoggend na die toneel ontbied waar die man naby die substasie gelê het.

Die ER24-woordvoerder, Russel Meiring sê die man het ernstige brandwonde aan sy bolyf opgedoen en was in ‘n kritieke toestand. Hy sê die man is dood net voordat hy per helikopter na ‘n hospitaal geneem kon word.

Plaaslike owerhede ondersoek die omstandighede.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Cyril-4-1

Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa

Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

GquJsHhXAAAiYuq

AfriForum ondersteun 49 Suid-Afrikaners se besluit om ‘n “beter lewe in die VSA te soek”

Plastic view

PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT

Internasionale perspektief

Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry

Ander Nuus Artikels

Repliek
Van Wiskunde tot werk
GRVyh6TbEAAnjIT
Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar
CYRIL IVOOR
“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa